'n "Hands on" benadering op die plaas

'n Nuwe benadering tot dieregesondheid oplossings

Cape Animal Health Brokers is gestig deur Bertie Hugo en Hannes Borman in April 2007. Die idee van die besigheid is om die veeboer in die Wes Kaap van kundige advies en topgehalte produkte ter bevordering van sy veekudde te voorsien.

Die regte stelsel is van kardinale belang

Deur die regte produk op die regte tyd in die bestuurstelsel in te bring spaar die produsent geld en verseker beter prestasie van sy kudde. Ons glo dat 'n stelsel van kardinale belang is in enige veeboerdery. Die regte produk moet dan in die stelsel geimplimenteer word.

Tegniese advies en top kli├źntediens

Cape Animal Health Brokers hanteer produkte van die meeste groot nasionale en internasionele dieregesondheidsmaatskappye. Met 30 jaar gesamentlike ondervinding in die dieregesondheidsektor kan u verseker wees van die beste tegniese advies.

   
  Copyright Cape Animal Health Brokers Pty.Ltd.┬« - 2007