AfrivetPfizer

NovartisNorbrook

IntervetNVS Biocare

Ceva

BayerKyron

Four LakesSA Vet

VirbacCipla

BKBNutri Basics

Du PontBedson

Jonson DiverseyInstavet

 



Produkte

Die regte produk vir optimale prestasie

Cape Animal Health Brokers is daartoe verbind om u keuse van enige dieregesondheidsproduk te vergemaklik deur u spesifieke omstandighede op die plaas in ag te neem en te verseker dat u die regte produk vir u diere se spesifieke probleem gebruik.

Bekostigbaarheid

Cape Animal Health Brokers kan enige produk van enige maatskappy aan u voorsien teen bekostigbare en mededingende pryse.

Kontak ons vir al u dieregesondheidsmiddels en veehanteringstoerusting

    Entstowwe

    Ontwurmers

    Antimikrobes

    Dippe en opgietmiddels

    Vitamiene en minerale

    Voerbyvoegsels

    Groeistimulante

    Melkery benodigdhede

    Vee hanteringstoerusting

    Wolsakke en skeerbenodigdhede

    Oorpakke en waterskoene

 

 


   
  Copyright Cape Animal Health Brokers Pty.Ltd.® - 2007